Welkom by AgriRewards.

OPBRENGS OP LOJALITEIT

AgriRewards is ‘n uitgestelde bonusskema waar Senwes jaarliks 'n groot gedeelte van sy wins aan klante gaan allokeer om hul te beloon vir lojale besigheid gedurende die jaar. Die bonus sal in die vorm van kontant uitbetaal word in die jaar wat die allokasie uitloop. 

Die fokus van die program is om ‘n noemenswaardige belegging terug na die klantebasis te maak en sodanig ‘n stewige ‘fonds’ op te bou, gebaseer om die hoeveelheid besigheid wat met Senwes gedoen word.

LEES MEER
agrirewards